send link to app

Afri-Visie


4.6 ( 4416 ratings )
Unterhaltung
Entwickler Deon Visser
Frei

Die AFRI-VISIE “Skryf ‘n Treffer” kompetisie wat geïnspireer is deur die suksesse van Eurovision wat soveel kunstenaars en liedjies internasionale roem laat verwerf het is hier. Hier is ons Top 26 deelnemers! Wie dink jy gaan wen? Stem nou vir jou gunsteling deelnemer!

AFRI-VISIE is n Kyknet produksie wat geborg word deur Action Ford.